Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

sielsoeker58ptasielsoeker58pta
3
9
sielsoeker58pta

68 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is baie aanpasbaar, humoristies, liefdevol, doelgerig, baie netjies, "body and mind" n egte regte omgee...

BosveldBoerBosveldBoer
1
2
BosveldBoer

70 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n getroue, saggeaarde,geduldige , eerlike en betoubare man Ek het geen tyd vir leuns, en ontrouheid nie....

Nina1970Nina1970
1
10
Nina1970

56 - Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is ’n warm, liefdevolle en opregte vrou wat die eenvoudige dinge in die lewe waardeer. Ek geniet goeie...

Michael007Michael007
4
21
Michael007

59 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is die persoon wat onthou watter koffie(wyn) jy die eerste keer bestel het, ek luister regtig — nie net wag...

TinTinTomTinTinTom
1
0
TinTinTom

45 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is nie hier om te speel nie. Weet wat ek wil he en as jy onseker is oor wie jy is en waarheen jy oppad is kan...

TwoSoulsTwoSouls
2
15
TwoSouls

61 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

'n Hart wat steeds in outydse liefde glo ❤️ Ek is 'n romantiese vrou in murg en been, iemand wat...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026